Modulekode | GNK 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot die Studie van Geneeskunde/Tandheelkunde. Inleiding tot die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die studente se interaksie met die Fakulteit. Beskrywing van die kurrikulum en die eise wat dit aan die studente stel. Inleiding tot die beginsels omvat in die “goue drade”. Inleiding tot die kulturele verskille en taboes wat belangrik is vir die gesondheidswerker. Eerste fase in die leer van ‘n nuwe taal – Setswana en Afrikaans. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 praktiese sessies per week, 17 lesings per week, 4 seminare per week, 4 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Gesondheidswetenskappe: Dekaanskantoor |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App